| Diepdrift |
Diepdrift Nooitgedachter Stoet
Arop Raka
Diepdrift Nooitgedachters is ‘n nuwe stoet wat in 2007 tot stand gekom het. Heelwat merrievullens van Silvretta Logan is as stoetmerries aangeskaf. Ons hings Arop Raka is verlede jaar van Mnr Kiewiet Hartman se Arop stoet aan ons verkoop as ons hoof teelhings. Hierdie jaar (2009) word 5 vullens van Raka gebore en ons sien baie uit daarna. Een hings vul is reeds gebore uit merrie El Bonita Sunrise Surprise. Ons het ook 4 basismerries laat keur om sodoende inteling in die ras teen te werk.
Twee van ons reuns, Ubi en Levi
Arop Raka en El Bonito Sunrise Surprise
Diepdrift Olive en El Bonito Sunrise Surprise
El Bonito Sunrise Surprise,Diepdrift Clarence, Diepdrift Logira en Winddrifts Allegra
Levi
|




