Gillroy  E-mail

Stoetnaam

Gillroy

Stud Name

Kontak Persoon

Faunty Gillmer

Contact Person

Posadres

Posbus 124, Noupoort, 5950

Postal address

Foon, Landlyn

+27 (0) 49 843 1505

Phone , Landline

Selfoon

+27 (0) 83 455 2052

Cell Phone

E-Pos

This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Email

Webwerf adres

 www.gillroy.co.za

Website address

 

 

 

Kudde Brandmerk

FG

Stud Brand Letters

Kudde Voorvoegsel

Gillroy

Stud Prefix

Ons het Nooitgedachtperde in 1980 begin teel - na verskillende lyne probeer
is het ons in 1985 die Stoet van Gerrit Cloete uitgekoop en en van toe af
gekonsentreer op die ou Cloete sowel as die ou Willemse lyne wat die basis
van ons huidige stoet vorm.

Ons gebruik tans ons eie hingste en het een nuwe hings aangekoop wat
huidiglik nog onder waarneming is om te kyk of hy enige aanvulling tot ons
familie perde kan maak.

Ons teel met sowat 30 merries met 'n goeie vul persentasie.  Ons boerdery
bestaan uit merino skaap en Bonsmara en Boran beeste en die perde word
gebruik om die vee 3 maal per week deur te ry op plus minus 22,000 HA grond.
Ons het gereeld perde wat ons te koop aanbied.
 

Now Online

We have 7 guests online